#46
Na die vroeë afsterwe van Braam le Roux het Francois Alwyn Venter (Meiring Fouché) die bekende Swart Luiperd reeks oorgeneem en boeke 46 tot 70 voltooi (25 boeke).
Meiring Fouché het die gees en spanning van die oerwoud-held Leon Marais voortgesit en van hierdie latere boeke tel onder die mees gesogte versamelaarsitems vandag.
| Reeksnommer: | - |
| Skrywer / Outeur: | - |
| Uitgewer: | - |
| Jaartal: | - |